Loading
2 Bedroom Property for Sale in Mookgopong Rural Limpopo

R1 250 000
video
video
video
video

Property features

  • R1 250 000
  • 2 Bedrooms
  • 2.0 Bathrooms
  • 1 Living Room/s
  • Garage for 0  car/s
  • Outside Parking for 2 car/s
  • Levies 
  • Rates 
  • Pet Friendly
  • Outdoor pool
  • Garden
  • Dining Room
  • Security Estate

Property Details

Goeie beleggings eiendom in Die Oog Aftree Oord. Hierdie gerieflike huis is Privaat en gerieflik maklik onderhoubaar. Die eenheid is ideaal vir ’n paartjie of vir ’n enkel persoon. Dit bied ’n groot onthaal area sitkamer wat kan oopmaak wat na die tuintjie vloei met pragtige omringde bome. Die kombuis is goed ingeruim toegerus met gasstoof Daar is ’n spasie vir ’ eetkamer en ’n lekker ingeboude kas vir meer stoor plek. 2 slaapkamer 2 badkamers ’ Daar is ’n Dubbel afdak . Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteunings programme wat daarmee gepaard gaan. Raak deel van 'n omgee gemeenskap. Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it